Nicolas Bro

Nicolas Bro
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Maart 1972 (1972-03-16)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur en kinematograaf
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nicolas Bro (gebore 16 Maart 1972) is 'n Deense akteur en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King's Game (2004) en Adam's Apples (2005), en in die televisiereekse The Killing (2007) en Bron/Broen (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search